Verified Reviews
Fichardt Park
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Fichardt Park
Rated 4.3 out of 5 based on 210 reviews.
"Baie veilige en rustige area. Baie netjies en naby aan die nodigste inkopiesentrums. "
"Hoewel Fichardt Park wat aan die Suidwestelike kant van die middestad geleë is, is maklik binne bereik van hospitale, winkelsentrums, N1-hoofweg en besienswaardighede binne en om Bloemfontein."
"Goed geleë vanwaar die reisiger gemaklik die Vrouemonument en Ooorlogsmuseum kan besoek. Voorts kan President Brand-straat met sy geskiedkundige geboue (Ou Raadsaal, Appélhof, MT Steynhuis, Stadsaal) en selfs Navil Hill, gemaklik besoek kan word."
"Gewoonlik algemene buurt. Nie vir die "upper class" nie. Dié sal definitief fout vind! "
"Daar is 'n paar gastehuise wat baie netjies is en alles bied teen 'n bekostigbare prys."
"Dis maar 'n gewone voorstad wat wel rustig en veilig voorkom. Dit is ook sentraal geleë."
"Die gastehuis is in 'n stil straatjie, af van die besige dubbelpad. Dit is gerieflik naby die hipermark, Hyperama en Rosepark Hospitaal. "