Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Vandag in ons land is daar baie uitdaggings rondom infrastruktuur, maar kyk verby dit en sien die pragitige dorp wat die hoofkantoor van VKB huisves, baie dinge te sien rondom dorp asook in die dorp."
"Ek is jammer dat ons nie toeriste-inligting besoek het nie, dit sou die besoek waarskynlik meer sinvol gemaak het."
"Clarens is 'n fantastiese dorpie om te besoek - veral in die koue winters met kaggelvure orals!"
"Ten spyte van die wonderlike verblyf is die pad daarheen besaai met slaggate! Die bergreekse in die omgewing is pragtig, maar die paaie in en rondom Bethlehem is 'n nagmerrie!"
"Clarens bly 'n wenner! Lekker winkels, lekker kuierplekke, lekker mense, mooi natuur!"
"Die water wat uit die krane kom is baie vuil, sou nie eers daarin stort nie. Weet dit is 'n algemene probleem in Parys."
"Clarens is 'n oulike toeristedorpie met baie interessante winkeltjies en restaurante, wees net reg om jou beursie te rek!"
"Dis 'n plekkie wat jou 'n vakansiegevoel gee, al kuier jy net vir 'n naweek daar. Dis net pragtig en die wintertyd daar het ook sy eie bekoring, net soos die somer."
"The service we received from the Honda Dealership in Bloem was efficient, accommodating and really top class. Thank you Honda Bloemfontein."
"Clarens is pragtig geleë. Die dorp het ongelukkig baie besig geword, maar dis steeds heerlik om tyd daar te spandeer. Daar is oulike winkels en restaurante."