Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.

Harrismith, Free State

La La Nathi Country Guest House

"Die paaie in die dorp kort aandag. Goeie Spar."

Clarens, Free State

Mont d’Or Clarens

"Luilekker. Doen moeite om met diese plek se mense te gesels en te kuier. Lekker lekker mense."

Clarens, Free State

Patcham Place

"A.g.v. Covid en level 4, was Clarens dood."

Clarens, Free State

Andes Clarens Guesthouse

"Left a piece of my heart in this beautiful destination. Will definitely be back!"

Bloemfontein, Free State

Matanja Guest House

"Alhoewel dit slegs 19:30 was, dus lank voor die "curfew" kon ons nie 'n eetplek vind wat oop is nie. Dit is asof die COVID-maatreëls alle kliëntgesentreerdheid uitkanselleer!"

Kroonstad, Free State

At the River Guesthouse

"My eerste keer in Kroonstad. Het nooit besef die dorp is so groot en goed bestuur nie. Baie netjiese winkelsentrum naby met alles wat ons nodig gehad het vir braai."

Fouriesburg, Free State

Blackwoods Farm Cottage

"Clarens is 'n lieflike bestemming met Vrystaatse gasvryheid!"

Clarens, Free State

By the Way Guesthouse

"'n Wonderlike dorpie en beslis 'n besoek werd. Sal definitief weer daar gaan kuier."

Clarens, Free State

Rooiberg View Clarens

"Bly maar net 'n besonderse plek."

Rosendal, Free State

Die Withuis

"Dis 'n great plek om te gaan rus vir 'n paar dae."

Clarens, Free State

Sir Henry’s Accommodation

"Winter bietjie koud. Beveel somer aan."

Clarens, Free State

Savoy

"Clarens is 'n pragtige dorpie met baie winkeltjies vir mense wat daarvan hou om rond te kyk en 'n geldjie het om te spandeer. Die restaurante is volop en maak dit maklik toeganklik om 'n ietsie te eet iewers op die roete van ontdekking. Golden Gate wat naby geleë is, maak dat Clarens 'n ideale plek is vir beide die voordele van berge en dorp."

Clarens, Free State

By the Way Guesthouse

"Lekker wegbreek vir oud en jonk."

Clarens, Free State

Cottage Pie

"Natuur is pragtig en vol verrassings. Mense is vriendelik en behulpsaam. Kooperasie Restuarant het die beste kos en diens."

Clarens, Free State

Piccolo Nido

"Clarens is definitief my gunsteling plek in die hele Suid-Afrika. Altyd skoon en netjies, die dorp is vol lewe en ongelooflik vriendelik! Ek sal nog daar kom aftree!"

Clarens, Free State

De Lusthof Guest Farm

"Clarens was altyd 'n groot toeris-trekpleister, maar die dorpe val uitmekaar uit met die slegte paaie en vervalle voorkoms."

Parys, Free State

7 @ Parys

"Tog te lekker om deur die winkeltjies te stap."

Parys, Free State

Hidden Grace Self-catering Unit

"It is a very nice place, lovely people everything about it is just pleasant."

Clarens, Free State

Arundel Studios

"Beautiful destination."

Clarens, Free State

Gentle Presence Cottages

"'n Goeie wegbreek vir die naweek."

Clarens, Free State

Clarens Lakeview Cottage

"Oulike plek baie om te sien en netjies."

Parys, Free State

Lavender Place

"Ons hou van Parys, lekker dorpie wanneer jy wil rus! Mooi winkeltjies en lekker eetplekke."

Parys, Free State

Rotary Place

"My eerste keer daar. Was soos almal beskryf het. Lekker besig. Genoeg eet- en drinkplekke. Oulike winkels in lekker biltong."

Fouriesburg, Free State

Twin Towers @ Fairview Estates

"Ensure that you get the keys from Meiringskloof and visit the Water Tunnels."

Clarens, Free State

Mooigezicht

"Clarens is 'n pragtige dorp en lieflike omgewing en sal enige tyd weer teruggaan."

Page
Page 132 - Showing 3931 to 3960
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!