Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Stop gerus vir 'n heerlike Cappuccino/koffie by Snobs Coffee. Geniet dit saam met 'n sny kaaskoek of rooster broodjie en dit maak jou dag vroliker. Koffiebone word daar gerooster en koop sommer 'n pakkie gemaalde koffie om saam huis toe te neem. Aangename atmosfeer en vriendelike mense!"
"Aside from Clarens, the towns in the area are not great, but the landscapes, mountains and the farm is amazing."
"Klein toeristedorpie. Maar ongelukkig is daar maar min onderhoud aan geboue en paaie, soos oral in Suid-Afrika."
"We absolutely love coming to Clarens. We come back every single year when we can and the town never disappoints."
"Ons geniet Parys altyd, net jammer van die winkels maak so vroeg toe op 'n middag."
"Clarens is wonderlik stil en 'n ware juweel waar mens net kan ontspan."
"Clarens is 'n pragtige dorp met baie lekker restaurante en heerlike buitemuurse aktiwiteite."
"'n Top plek om te besoek. Restaurante is absoluut bekostigbaar en stylvol. Sal enigetyd terug gaan."
"Philipolis bied 'n alternatief vir oornag. 'n Bietjie van 'n draai, maar veilig en interessant. Die straat vol mooi ou huisies vir oornagverblyf en eetplek bied iets anders."
"Dis 'n pragtige dorpie met 'n lekker vibe. Ons het Saterdag die plek platgeloop deur al die winkeltjies. Ons het beslis 'n dag of 3 te min geboek vir alles wat ons nog wou doen."
"Pragtige dorpie. Mense was so vriendelik! Het die kuiertjie regtig baie geniet. Sal enige tyd weer in Welkom 'n draaitjie maak."