Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
Northern Free State, Free State
Savannah Game & River Retreat"Ek dink daar is geleentheid om die area te besoek maar daar sal na pryse op verblyf gekyk moet word."
"Baie verwaardeloos, gras moet gesny word en sypaadjies langs die paaie het aandag nodig. Kort net aandag en is nie so moeilik om netjies te hou nie."
"Lovely town were you shop till you can't anymore. Take a break at one of the lovely restaurants and continue shopping. Very friendly people."
"'n Bucketlist plek. Pragtige natuurskoon. Veilig met sorgelose vakansieatmosfeer."
"Die dorp is die oudste in die Vrystaat en daar is die Pellissier Museum wat besoek kan word op aanvraag. Louise het vir ons gereël. Tipiese, Vrystaatse Karoo-dorp met die langste brug in Suid-Afrika. Die konsentrasiekamp in Bethulie het die hoogste sterftesyfer van alle konsentrasiekampe gehad tydens die ABO en 'n besoek aan die begraafplaas is die moeite werd."
"Lovely Eastern Free State town with spectacular views and friendly people."
"Fouriesburg sal binnekort redelik groei as 'n toeriste-dorpie. Dis maar klein, gelukkig is daar baie besienswaardighede rondom die area van staproetes tot Clarens, Afriski en Brandwag."
"Bethlehem is central and close to Golden Gate, Clarens and some other historical attractions. Unfortunately, as with most towns these days, the road infrastructure is badly pot-holed and crumbling - sad."
"Clarens is a stunning little town with big views. Great people, lovely restaurants and of course beer. The day trips to the Golden Gate Highlands are so worth it."
"Die algemene probleem soos orals in SA: teerpaaie moet aandag begin kry binne die dorparea."
"Klein plattelandse dorpie wat ek slegs besoek agv die feit dat my familie hier bly en agv die Bloemhofdam in die omgewing."