Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"I just love the scenery and peace Clarens has to offer. Clarens is the perfect place to unwind from life's rat race and take in the fresh air and gorgeous mountains!"
"Doen van die aktiwiteite soos abseiling en vierwielmotorfietsry, dis elke oomblik werd!"
"Fouriesburg is 'n baie klein en stil dorpie waar alles nog Saterdae 13.00 toemaak vir die naweek. Daar is die lekkerste eetplekke wat baie lekker kos bedien. Clarens is so ongeveer 35 km daarvandaan en baie bedrywig oor 'n naweek."
"Die mense van Clarens werk baie hard om die dorp steeds as ‘n baie goeie toeriste bestemming te behou. Hulle harde werk wys in die dorp en die eet-, verblyf- en ontspannings plekke is regtig op ‘n hoë standard en die moeite werd om te besoek!"
"Bloemfontein is 'n plattelandse stad waar vriendelikheid by meeste besighede ervaar word. Bloem het 'n lekker kuier atmosfeer!"
"Fouriesburg is net 'n oornagdorpie, maar goed geleë vir al die naby geleë toeriste beskouings."
"Parys is a great place to visit. Lovely antique shops and restaurants to choose from. Well recommended to go there."
"We were shocked at how dirty and unkept Bloemfontein was. All the side walks were overgrown and full of weeds. The whole town has an air of neglect about it. However, we found the people of Bloemfontein very friendly and welcoming."
"Ken nie regtig die dorpie of omgewing nie, maar 'n ideale oornagplek as jy reis van suid na noord."
"Was daar vir 'n troue so het nie regtig die dorp of omgewing besigtig nie."
"Hartseer om te sien dat Parys, 'n plek na aan my hart, agteruit gaan! Covid help ook seker nie! Winkeleienaars nie lief om maskers in die Covid-tyd te dra nie!"
"Fantastiese klein dorpie met die wonderlikste klein winkeltjies en hope restaurante en koffiewinkels."
"Really lovely town with tons of art and beautiful little shops to go into. There are amazing restaurants and coffee shops. Really a stunning scenic place to visit and has hiking trails for all fitness levels. We will definitely be visiting again in the future."
"Proper place for a mini shot left. The only disappointment with Clarens is the grocery store. Only one and it is very limited."
"Daar heers 'n rustige dorpsatmosfeer. Die dorp is in 'n mooi omgewing geleë. Sou graag meer prominente ophef van die baasverteller Renier de Winnaar wou gesien het."