Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Die bergagtige omgewing rondom Clarens sal altyd vir my 'n bekoring inhou. Clarens self was nog altyd vir my ikonies van kunswerke, glaswerk en kleiwerk van uitstaande gehalte. Ek het die afwesigheid daarvan met hierdie besoek erg gemis. "
"Westdene self is nie 'n toeristebestemming nie, maar dit is naby die besienswaardighede van Bloemfontein."
"Clarens is a very small town and you do not need to stay longer than 2 days unless you want to escape the city. My advice is, try to get more of your supplies in Bethlehem if you going to be staying in a self-catering establishment. "
"Dis so 'n pragtige plek, ons probeer so een keer 'n jaar daar uitkom. Dis soos 'n ander wêreld, ons is gek oor die honde wat ook dorp toe kom! "
"Baie stil en rustig naby die hospitaal met meer as genoeg eetplekke, asook winkels."
"Great place, friendly people. Lots to do! Great for a short left."
"Very amazing oasis of tiny restaurants in an otherwise very dry region. Very popular destination."
"Pragtig. Prentjie mooi. Die tyd was eenvoudig te kort om al die besienswaardighede te besoek. Dis opmerklik hoe duur produkte in Clarens is. Voorwaar is Clarens ingestel op buitelandse toerisme."