Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.

Clarens, Free State

Villa Vista Bonita 63

"Beste plek vir 'n romantiese wegbreek."

Bethulie, Free State

The Farmers Cottage

"Soos enige klein dorpie in Suid Afrika wat 'n behoefte het aan bedryf, maak Bethulie steeds die meeste van wat hulle het. Dis waarlik iewers om stil weg te breek van die stad. Bethulie se ligging sorg dat toeriste maklik die omliggende gebied en besienswaardighede kan verken. Bethulie self het 'n interessante geskiedenis en gaste sal beslis baat deur bietjie ondersoek in te stel. "

Parys, Free State

Petit Paris Selfsorg

"Heerlike vakansiedorp."

Clarens, Free State

Mon'Amie

"Clarens is 'n lekker toeristedorpie. Goeie restaurante, padstalle en winkeltjies. Het bier-, gin-, wyn-, kaas- en whiskey-proe vreeslik baie geniet!"

Parys, Free State

103 Vaal de Grace

"Pragtige plek met baie winkels en baie mooi goed."

Parys, Free State

Juani 26

"Baie dinge vir besoekers om te doen. Van die aktiwiteite kort meer bekendstelling - Jan Fourie se koepel, asook die Cheetah-sentrum."

Park West, Free State

Wilreco Self Catering

"Nie die beste deel van Bloemfontein nie."

Clarens, Free State

Highlands House

"Clarens is die mooiste dorpie ooit. Ons het heerlik in die oggend en aand by verskillende restaurante geëet. Sal weer Clarens toe gaan om die omgewing verder te verken. "

Parys, Free State

Otters' Haunt

"Dalk nie Parys oorsee nie, maar vir ons Vrystaters het dit gevoel of ons was. Wonderlikste plek."

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Pragtige dorp en pragtige mense."

Westdene, Free State

Touching Senses Garden Cottages

"As 'n ou Bloemfonteiner, was nogal verrassend om te sien hoe Westdene verander het."

Fichardt Park, Free State

Lavender Cottage

"A very quiet and safe place. "

Clarens, Free State

Francisco Guesthouse & Villa Clarens

"Dit is so naby Golden Gate dat jy hierdie twee aantreklike toeriste-bestemmings afwisselend kan geniet: natuur en kultuur. Geweldig!"

Langenhovenpark, Free State

Leipoldt Guesthouse

"Winkels is naby geleë, woonbuurt stil en rustig en het te alle tye veilig gevoel."

Fouriesburg, Free State

Goedgeleë

"Uitstekende ligging vir al jou ekskursies na Lesotho en die berge, asook die kersie-omgewing, Clarence en Golden Gate. "

Clarens, Free State

Highlands House

"Idilliese dorpie."

Parys, Free State

The Purple Pillow Gastehuis

"Baie interessante plekkies te sien en natuurlik die antieke goedere winkels en nog andere en ja wonderlike eet plekke soos Cherry on Top en beslis Plum Tree hoogs aanbeveelbaar. "

Clarens, Free State

La Bri

"Eerste keer in Clarens. 2 dae was te min maar het darem Golden Gate ook besoek. Definitief die moeite werd."

Paul Roux, Free State

Rosenhof Exclusive Country Lodge

"If you like old towns, old buildings and a laid back atmosphere this is a must!"

Parys, Free State

Blue @ Vaal

"Die stadsraad kan bietjie probeer om hulle werk te doen om Parys te probeer ophef. Privaat besighede doen hulle deel om toeriste te probeer lok. Maak die sypaadjies reg en skoon asb. "

Clarens, Free State

Golden View Luxury Self-Catering

"Pragtige en rustige dorp. Ons gaan gou weer gaan kuier"

Parys, Free State

Mistique Waters

"A quaint little town with so much variety of shops and places to eat. Very vibrant. Close enough to just break away. The Hartelus Market, which is the first Saturday of every month is definitely worth a visit."

Waverley, Free State

Bella Blue Guesthouse

"Ek het my smuktassie tuis vergeet, ons kon by 'n groot mall gaan en alles wat nodig was vir die naweek by Dis-Chem gaan koop. Daar was ook 'n Clicks. Daar is 'n verskeidenheid van restaurante en die een wat ons gekies het se kos wat uit die boonste rakke. Ek is nie seker wat daar te doen is in Waverley nie aangesien ons net oornag het, maar vir ons behoeftes was Waverley perfek. "

Clarens, Free State

Kuriake

"Die dorp het klomp klein winkeltjies, maar geen van die normale kettingkruidenierswarewinkels nie. Die nodigste goedjies is beskikbaar, maar gaan voorbereid of wees bereid om Bethlehem toe te ry."

Page
Page 196 - Showing 5851 to 5880
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!