Successfully reported

Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.

Fichardt Park, Free State

Rosepark Stay Easy

"Naby die snelweg en daar is heelwat winkelsentrums in die omgewing."

Free State

Flintstone Cottage

"Not sure what to do apart from the battlefields but perhaps we need to travel more in the Free State? "

Parys, Free State

Ko-rus-ma

"Fantastiese kleure, geure en kulture na enige tipe reisiger se smaak. Die unieke winkeltjies, restaurante, die rivieravontuur en die Kersmark was so 'n ongelooflike seën. Beslis meer as een besoek werd."

Parys, Free State

The Dell

"Lekker om oor te stop en die toeriste aantreklikhede te geniet."

Parys, Free State

River Cottages

"Behalwe vir die Vaalrivier wat langs die dorp verby vloei en al die oudhede winkeltjies en eetplekke, is daar nie veel meer nie."

Clarens, Free State

Sir Henry's Guest House - Clarens

"Wonderlike dorp met kunstenaarssiel."

Clarens, Free State

Talking Trees Self-Catering House

"Lieflike dorpie met heeltemal te veel om te doen in net een naweek."

Universitas, Free State

Edaneg

"Goeie waarde vir geld."

Quaggafontein, Free State

De Stallen Guesthouse

"Great for cycling and close to city."

Kroonstad, Free State

No 15 on Fullard

"Road surfaces generally poor."

Fouriesburg, Free State

Mama Fourie's Guest Cottages

"Goed geleë om die omgewing te verken."

Universitas, Free State

Edaneg

"Ongelukkig is dit nie meer ‘n versorgde en skoon woonbuurt nie."

Philippolis, Free State

Die Stal

"Ons sal graag weer wil teruggaan om hierdie netjiese, skoon dorpie beter te leer ken. Dit hou beslis die belofte in van 'n skatkis propvol geskiedenis, stories en dinge om te weet en te doen."

Glen, Free State

Plover Cottages

"Rustig en plattelands."

Clarens, Free State

Serenity Cottage

"Lekker kuier plekke en golf baan."

Universitas, Free State

Edaneg

"Safer and quiet. "

Clarens, Free State

Chalet 4

"Clarens is 'n juweel van die Oos Vrystaat en bly een van ons gunsteling vakansie plekkies."

Spitskop Small Holdings, Free State

Bains Lodge

"Alles was baie mooi en skoon. Die restaurant op die perseel was ook uitstekend. Ek sal vir seker weer daar oornag."

Parys, Free State

Rambling Rapids

"Parys is pragtig en die atmosfeer is heerlik, maar op elk hoek word jy lastig geval deur bedelaars. Dit maak jou besoek regtig onsmaaklik. Daar behoort opgetree te word teen die gedrag."

Parys, Free State

Petit Paris Selfsorg

"Ons was in Parys vir die Blomme Fees en dit was 'n belewenis gewees. Die dorpie is ook vol interessante winkeltjies en restaurante."

Universitas Ridge, Free State

Janmar

"Uitsekend en bekostigbaar. "

Fichardt Park, Free State

Blue Crane Guest House

"Fichardt Park is 'n gevestigde woonbuurt, wat goed in stand gehou word. Die groot pluspunt is die ligging naby die groot Pick 'n Pay en ook nie te ver van die dorp en universiteit nie."

Dan Pienaar, Free State

Urban Bliss

"A lovely neat area with nearby shopping centres and eateries."

Page
Page 235 - Showing 7021 to 7050