Successfully reported

Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.

Clarens, Free State

RiverWalk Guest House

"Mooiste plekkie in die Oos-Vrystaat."

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Trompsburg is goed geleë tussen Pretoria en George vir oornag. Mooi dorpie met 'n bakkery wat baie moeite doen om toeriste te lok. Mense baie vriendelik."

Winburg, Free State

Bougain Villa Guesthouse

"Daar is tans 'n droogte daar, die eienaars doen moeite om opgaardtenks vol water te hou, so as die water min is wees maar geduldig. Dankie."

Rosendal, Free State

Der Kotten

"Very peaceful and relaxing holiday."

Memel, Free State

Grace Country Retreat

"Memel is 'n mooi dorpie, daar is 'n rustigheid en 'n stilte wat mens kan geniet en waarna die stadsmens verlang. Daar is staproetes en ook die vleilande wat jy kan besoek met baie voëls om te sien. In die omgewing is baie interessante plekke soos bv. Verkykerskop met oudhede van jare gelede. "

Universitas, Free State

Edaneg

"An easy place to find access to many places."

Clarens, Free State

RiverWalk Guest House

"Lieflike dorp om te besoek, oulike winkels en eetplekke, natuur is ongelooflik mooi, baie om te doen."

Clarens, Free State

Leliehoek

"Clarens is 'n wêreld op sy eie... fantasties kuns en vermaak beskikbaar en is sekerlik een van die mooiste klein dorpies in die land."

Heuwelsig, Free State

Amandia Guest Rooms

"Mooi omgewing en redelik sentraal."

Clarens, Free State

Patcham Place

"Net die regte plek vir 'n wegbreek. Stilte."

Senekal, Free State

Senekal Self-Catering Accommodation

"Klein plattelandse dorpie en die Cheetha Restaurant is absoluut 'n MOET om te besoek."

Clarens, Free State

Sir Henry's Guest House - Clarens

"Ek het die Oos-Vrystaat nog nooit in 60 jaar so droog en warm beleef nie. Heerlike restaurante, veral die Portugese restaurant. Winkels bied 'n fantastiese verskeidenheid. Grouse & Cloret restaurant het fantastise osstertbredie en die lekkerste pasteie!"

Panorama, Free State

Oh So You Guesthouse

"Baie rustig en veilig gevoel."

Sasolburg, Free State

52 Oaks Guest House

"Die dorp en sy paaie, veral in die woonbuurte, is verwaarloos."

Kroonstad, Free State

No 15 on Fullard

"As bikers we found Kroonstad a fabulous town to visit, everybody was friendly and very glad to host a motorbike rally in their town, we will definitely be back!"

Kroonstad, Free State

Femnet Huis

"Die regte plek om te oornag of te stop as jy tussen Kaapstad en Messina op reis is."

Parys, Free State

KO-RUS-MA

"Mooi plekkie om af te tree en die besigheid te hê om jouself besig te hou!"

Parys, Free State

Feather & Fork Guesthouse DUP

"Baie potensiaal as naweekbestemming, maar dit lyk of normale munisipale dienste agteruit gaan."

Parys, Free State

6 Rooms on 6 Middle Street

"There is so many places to see and things to do, we will be visiting Parys for the next 5 years to completely enjoy the full benefit of what your town has to offer. Very excited about our new quick getaway destination."

Fichardt Park, Free State

Aandrus Guesthouse

"Dit is baie veilig en naby alles."

Parys, Free State

Otters' Haunt

"Parys is een gezellig dorp met veel leuke winkeltjes en gezellige restaurantjes."

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"BAIE OULIK EN 'N HEERLIKE WEGBREEK NA 'N BAIE MOOI PLEKKIE OMRING MET BERGE!"

Parys, Free State

A Mountain View Country Estate

"Gaan nog baie toeriste trek en groot toekoms met nuwe winkels ens."

Page
Page 341 - Showing 10201 to 10230