Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Daar is heelwat te doen in Parys en omgewing vir buitelug-entoesiaste en vir diegene wat interessante winkels en ware geniet. Ook goeie eetplekke. Plus dit is in die histories belangrike en pragtige Vredefort Koepel geleë."
"Nogsteeds 'n lekker toeristebestemming alhoewel ons die baie kunswinkels gemis het."
"Ek hou van Bloemfontein aangesien ek as jongman 5 jaar daar gewoon en gewerk het."
"Dit is 'n klein dorpie met min wat mens daarna sal trek. Maar 'n ideale oorslaapbestemming."
"Pikante dorpie en baie vriendelike mense. Die AffiPlaas restaurant was 'n welkome verrassing: die heerlikste kos!"
"Clarens bly 'n spesiale plek en dit is verblydend dat daar nuwe besighede vestig."
"Clarens is ons ontspanne wegbreek en ontvlugting waar ons kan ontspan en onsself gate uit geniet!"
"The town needs to have its infrastructure maintained it's a pity the place is neglected."
"Clarens is die perfekte wegbreekdorpie. Prentjiemooi, outentiek, karaktervol, goed versorg met goeie restaurante, baie staproetes en doendinge."
"Harrismith itself is far from its former glory and the infrastructure is disintegrating with little to no sign of repair. The travel stop along the N3 is a gem of the town."
"A place with so much history and a handful of locals who are trying their best to keep it as a popular destination in the Eastern Cape. It is worth offering some support to the locals who are doing their best to keep it on the map."
"Die dorpie is maar verwaarloos en die paaie 'n uitdaging. Hoewel baie van die plekkies ongelukkig reeds toe was, glo ek dit moet 'n belewenis wees om die dorpie en sy mense te kan beleef."
"Clarens bly vir my 'n heerlike plekkie om in rond te kuier en te ontspan en my batterye te herlaai tot ek weer daar kan uitkom."