Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Bloemfontein se mense is fantasties, maar die stad self het baie agteruit gegaan, strate en sypaadjies is tekenend van wat in die res van ons pragtige land aan die gang is."
"Ek dink nie Sasolburg is 'n toeristebestemming nie, alhoewel daar mooi vakansieplekke langs die rivier is."
"Die gebied is baie verwaarloos. As die infrastruktuur bietjie opgradeer word, soos bv. die paaie sal die dorpie 'n wonderlike oornagstop kan word."
"Lovely destination where one can safely walk around town and enjoy both nature and leisure shopping."
"Gaan baie agteruit. Kan meer toeriste-aantreklikhede wees. Lekker restaurante maak toe."
"Ons ervaring was dat twee dae in Clarens wat uiteet betref feitlik onbekostigbaar is. Ek besef dis die speelplek van die hoë inkomste groepe in ons land en dat ons "gewone outjies" nie veel seggenskap hieroor het nie. Ek besef ook kostes van voedsel het geweldig gestyg en Clarens sit baie uit die pad wat vervoerkostes van voedsel verder opstoot. Maar is daar 'n moontlikheid dat daar tog net gekyk word na dit?"
"We loved the Naval Hill, Art Museum, National Museum as well as the malls Mimosa and Loch Logan."
"Pragtige, geskiedkundige dorp. Jammer die strate is in 'n swak toestand."
"Dorpie is net moeite werd omrede LekkrDux daar geleë is. Mooiste kerkgebou op dorp."
"Loadshedding en die gevolglike gebrek aan water in Clarens was kommerwekkend in 'n tyd waar die dorpies afhanklik van toerisme is. Yaroma het egter 'n watertenk en die watertekort het ons nie beïnvloed nie."