Verified Reviews
Gariep Dam
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gariep Dam
Rated 4.3 out of 5 based on 1317 reviews.
"Pragtige plek. Net jammer dis so ver van Johannesburg af. Sou graag meer dikwels soontoe wou gaan."
"Dink dit hang af van wat jy verwag van 'n oord. Ek was teleurgesteld maar dalk is dit net wat iemand anders verkies. Die damself is mooi en baie groot."
"Ons bly gewoonlik daar oor wanneer ons Kaapse kant toe reis, dis mooi en netjies."
"Winkels is skraps en maak vroeg toe. Sorg dat jy meeste van als wat jy nodig het klaar het as jy laat inklok."
"Ons is bietjie teleurgesteld oor die dam, dit ruik nie baie lekker daar nie. Die dorpie is mooi skoon."
"Lekker plek om te ontlaai van die gejaagde omstandighede waar in ons elke dag lewe. Veilig."
"Uitsigte pragtig. Ligging van die eenhede baie goed geplaas om toegang tot die uitsig optimaal te benut."
"Mooi stil omgewing. Die dam is indrukwekkend met 'n mooi uitkykpunt om te besoek."
"Beskikbare inligting by die gastehuis oor omliggende aktiwiteite sal goed wees. Soos plekke om te eet, toeruste-aantrekkings ens."