Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5186 reviews.
"Ek kom vam die platteland af, is nie 'n stadsmens nie, maar kom gereeld hier. Net te besig vir my."
"Pretoria is 'n pragtige stad, met baie bome. Die verkeer is nogal swaar op sommige plekke."
"Dis 'n vreeslike mooi natuurkamp waar mens self roetes kan gaan deur ry in die reservaat"
"Ons het slegs op Meyerton oorgeslaap, maar die omgewing het nie voorgekom asof dit 'n toeristebestemming sal wees nie."
"Very close getaway from Pretoria and Johannesburg, making it a great location for a quick bush getaway."
"Omdat ons vroeër in Johannesburg gewoon het, ken ons die area goed. Die sogenaamde toeristebestemmings is dus nie vir ons so aantreklik soos dit byvoorbeeld vir toeriste mag wees nie."
"Verwaarloos en vuil, kan nie met Wes-Kaap vergelyk nie. Paaie in baie.swak toestand."
"Ons het plekkies ontdek wat ons nie eers van geweet het nie, soos die Heidelberg Museum en Duitse Restaurant en Heidelberg Club se kos was fantasties."
"Love the very neat verges when driving around Atterbury suburbs. No shortage of shopping centers, restaurants, and coffee destinations."
"Die gastehuis is baie sentraal, reg langs die Renoster en Leeu Park en sentraal vir Maropeng (wieg van die mensdom), Hartbeespoortdam, Lanseria lighawe, Sterkfontein-grotte en vele meer. Alhoewel dit 'n grondpad is, het my kar maklik gery en die aanwysings was baie duidelik."
"Nie my gunsteling plek nie, maar moet gereeld gaan vir professionele en persoonlike sake."
"Johannesburg self is baie groot en daar is baie om te sien en te doen. Mens het soms die stad nodig oor jou klein rustige klein dorpies."
"Traffic is a hazard. Difficult to cope with driving if one is not accustomed to short streets, especially in university area. Overall satisfactory."
"As a first-time visitor, one is unsure where to visit and where to see all Big 5 animals. Beautiful area and will definitely be back!"