Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5186 reviews.
"Heerlik naby Pretoria sodat onnodige ryery oor 'n naweek uitgeskakel word."
"Kleindorpie nie meer as Spar, drankwinkel en Steers beskikbaar nie. Daar is wel nog aktiewe spoorlyne deur die dorp. Meeste van die spoorlyn word slegs gebruik vir die myne se doeleindes om erts te vervoer. Daar is baie mooi uitsigte en panaroma roetes om van te kies, maar as vakansiedorp sal ek nie aanbeveel nie."
"Magaliesburg is 'n klein dorpie met die nodige geriewe geleë in 'n pragtige omgewing met 'n verskeidenheid vakansie oorde en baie om te doen en te geniet."
"Dis 'n stil, veilige omgewing maar baie sentraal geleë naby hospitale en inkopiesentrums."
"Has all the amenities normally required on a business trip and its proximity to the Expo Exhibition Center is a big plus."
"Perfekte bestemming indien jy 'n smakie van die stad of spesifiek Pretoria wil kry. Veral Menlyn Inkopiesentrum is 'n paradys!"
"Heerlike restaurante, veral die "Blackhorse Brewery". Mooi natuurskoon en voëllewe."
"There is a lot to do if you know where to go. It is best to do research about the area before you go there. Unless you are like us and love exploring and finding new places."
"Ag Clydesdale het daardie ou koloniale sjarme en is net absoluut perfek geleë as mens die historiese besienswaardighede van Pretoria wil verken."
"Pretoria-Oos bied baie lekker, klein plekkies om te besoek en te ontspan. Die beste deel van Pretoria!"