Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5186 reviews.
"Dit is ongelooflik om te sien hoeveel daar is om te doen, sien en beleef, en dit is net 'n uur se ry van Johannesburg af. Daar is iets vir elke persoon se voorkeure en wense. "
"Ons het vir die dag deurgery na Mongena reservaat toe en dit was regtig 'n belewenis en die moeite werd."
"Ek het gedink om juis vir slag weg van Tukkies af in 'n rustiger omgewing te bly, en na baie gesoek op Lilyrose besluit."
"Muckleneuk is baie rustig, stil en mooi. Daar is beslis moontlikheid vir uitbreiding vir die gasvryheidsbedryf."
"Ideally situated to commute from and to Magaliesburg, Pretoria and Johannesburg."
"Area is lovely and we will be back to view more animals. Thank you for taking such good care of our natural heritage."
"Netjies en maklik om te kry. Baie stil woonstelle en baie veilig. "
"Uitstekend, netjiese, stil omgewing. Sentraal naby alles, veilig, sal dit definitief aanbeveel en weer besoek. "
"My grootouers was van Colbyn af, ek is lief vir die gebied. Dit is ook gerieflik naby aan UP - ons het 'n konferensie daar gehad."
"Waterkloof is 'n redelike rustige voorstad en baie sentraal geleë ten opsigte van baie plekke in Pretoria."