Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5186 reviews.
"Was nie op die dorp nie, maar omgewing is baie pragtig. Op Zeebra Lodge is baie akkommodasie-geleenthede, maar dit maak nie inbreuk op mekaar se privaatheid nie. Tot die hoenders se gekraai was mooi en het mens na lank gelede op die plaas laat verlang!"
"Ek ken Silver Lakes baie goed en het al in uitstekende plekke daar tuisgegaan."
"Ons het baie lekker geëet by Papachinos naby die Wilgeheuwel Hospitaal, maar dit is 'n ent weg."
"Hammanskraal is 'n baie lekker toeriste-bestemming, lekker naby aan Johannesburg en het alles wat mens nodig het. "
"A great town to visit. A real little gem. During the week it is quiet so make early dinner plans to avoid disappointment."
"Brackenhurst is 'n rustige buurt en ek glo Morning Noon & Night kan weer op die kaart kom (vir my), as daar weer aandag aan detail gegee word."
"Puik hanteer en konstante kontak het gemaak dat daar geen twyfel bestaan het oor enige reëlings nie."
"Ons was beïndruk met die winkels wat laat oopbly en die eetplekke so naby. Ons hoef nie ver te ry vir 'n bank of apteek nie. Op die plaas was 'n avontuur."