Successfully reported

Verified Reviews

George

All reviews have been left by TravelGround customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1706 reviews.

George

Sarah's Place - Blue Mountain

"Die beste plek om vakansie te hou. Heerlike vakansiedorp. Heerlik naby die see."

George

Apple Cottages

"Wonderlike dorp met heerlike klimaat. Dit is ook seker een van die netjiesste dorpe in ons land!"

Victoria Bay, George

Pier Plesier

"Te veel besoekers op die strand naweke en betaal ten duurste en kan nie strandgedeelte gebruik nie."

George

Willow Cottage

"Een van die gewildste toeristebestemmings in die Wes-Kaap. Ryk met baie interessante besienswaardighede en gesinsontspannings-geriewe en besighede."

Victoria Bay, George

Pier Plesier

"Was nog altyd een van my gunstelinge."

George

Lekkerdoeks

"Beautiful place to tour with friends and family. Sight seeing and activities and adventures."

George

The Georgian

"Baie goeie bestemming vir vakansie."

George

Coo-ee 2

"Absolutely stunning place."

George

Lekkerdoeks

"I live in George so I love the place."

George

The Owl Apartment

"George is 'n pragtige dorp en baie sentraal geleë sodat jy naby genoeg aan verskeie strande en pragtige bestemmings op die Tuinroete is. Daar is genoeg winkels om alles wat jy nodig het te koop. Mense is hartlik en vriendelik. Ideale bestemming vir aktiewe mense wat hou van stap en fietsry."

George

Stacie's Cottage

"Ek voel tuis in George."

George

42 On Adderley

"Beautiful town."

George

Edennook

"George is een van ons gunstelingbestemmings!"

George

Rozenhof Gaste Eenhede

"Naby baie aktiwiteite en die see."

George

Lekkerdoeks

"Baie skoon en netjiese dorp. Mooi paaie en tuine. 'n Plesier om daar te reis."

George

Mysthill Farm Cottages

"Best city in SA - offers all you need and more and close to several beaches."

George

Edennook

"Maak genoeg tyd vir al die mooi dinge om te beleef."

Victoria Bay, George

Pier Plesier

"Altyd 'n gunsteling-bestemming."

George

Samadiria

"George is volmaak geleë en 'n netjiese en gasvrye dorp."

George

Oppiesee Jan se Plek

"Die eenheid is in Heroldsbaai wat naby George is. Ons hou baie van die omgewing en veral die strand is baie mooi, net oorkant 'n stil straatjie."

George

Kingfisher's Nest

"Baie lekke plek."

George

Whispering Pines Estate

"Pragtige dorp. Kuier graag daar."

George

Dut Hut

"Heroldsbaai is die mooiste kusdorp waar ek nog was. Alles is skoon en opgepas."

Victoria Bay, George

Pier Plesier

"Hierdie is die ideale vakansiebestemming vir elke gesin. Dis nie 'n plek wat mens kan oorvertel nie. Jy moet dit self beleef."

Victoria Bay, George

Seabreeze Unit 4

"Die strand is lekker. Tot die mense wat in die winkels werk is vriendelik. Wens net dat die mensdom meer om gee vir die natuur en dit skoon hou."

George

The Georgian

"Dit is die gholfmekka en nie ver om te reis nie."

George

Dut Hut

"People should be made aware of the little convenient store in the vicinity at Herold's Bay as we only got to find out about it the day before we left. Prices at the little shop is a bit high for certain things and should be reasonable especially during the Covid-pandemic period."

Page
Page 26 - Showing 751 to 780