Verified Reviews
George
All reviews have been left by TravelGround customers staying in George
Rated 4.7 out of 5 based on 1706 reviews.
"Prentjie-pragtig omring deur die George-woud en berg-toneel. 10/10, 'n moet vir natuur-liefhebbers!"
"Die beste plek om vakansie te hou. Stil, skoon, veilig, naby alles ─ net fantasties."
"Dit is baie mooi daar en ek en die honde het die stap deur die strate geniet. Dit is effens ver van winkels af, omtrent 10 min se ry na die hoofdorp toe."
"Baie mooi en lekker strand. Desember is maar oral aan die besige kant, maar nog steeds 'n heerlike bestemming."
"George is die beste dorp in die hele Suid-Afrika dis skoon, goed bestuur en beskik oor alle fasiliteite waaroor vakansiegangers maar net kan droom."
"Ons gaan al baie jare na George- en Mosselbaai-omgewing vir vakansie. Dis werklik puik ingerig om vakansie toename te behartig en goeie diens konstant deur die jaar te bied."