Successfully reported

Verified Reviews

George

All reviews have been left by TravelGround customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1706 reviews.

George

Jasmyn en Protea Kothuise

"Baie rustige plek met vriendelike mense. Wat my opval is die skoonheid van die strand."

Loerie Park, George

2 Earth

"Naby winkels en hoofpaaie."

Herold's Bay, George

Dut Hut

"Die Beans & Basil winkel in Heroldsbaai is goed toegerus en die personeel vriendelik. Ek kan definitief die kerriemaalvleisvetkoeke en Hawaiian-pizza aanbeveel. Dutton's Cove restaurant in Heroldsbaai het pragtige uitsigte en heerlike kos. Die kaggel binne skep 'n gesellige atmosfeer. Ek kan definitief die waatlemoenmelkskommel, calamari en pavlova (lekkerste wat ek nog ooit gehad het) aanbeveel."

Herold's Bay, George

Oupa se Pitte Top Unit

"'n Pragtige plekkie. Ondanks die feit dat die dorp groot en uitgebreid is, het jy in die onderdorp geen las daarvan nie. Wel goed om te weet dat jy vir groot inkopies doen in George moet wees."

Herold's Bay, George

Oupa se Pitte Top Unit

"Fantastiese dorpie. Net jammer daar is heelwat bouwerk aan die gang. Lieflike see en strand. "

Rooirivier-Rif, George

Uitzicht

"Rustig en veilig."

Blanco, George

Outeniqua Travel Lodge

"Besige area met redelik baie verkeer in die straat. Gemengde besighede in die straat. Nie ideale gastehuis-omgewing."

George

Oakhurst Hotel

"Pragtige omgewing met lieflike strande binne bereik."

George

Provance Cottage

"Baie pragtige en gerieflike dorp."

Herold's Bay, George

Dut Hut

"Heroldsbaai is pragtig en veilig."

George

The Georgian

"We just love George and the surrounds."

Loerie Park, George

Loerie Park Apartment

"Would definitely recommend it if you looking for a quiet place to relax."

Heatherlands, George

Edennook

"Lovely neighbourhood. Picturesque streets."

George

Esperanza Countryside Accommodation

"George is 'n lekker plattelandse dorpie met soveel karakter."

George

Willow Cottage

"Natural beauty in abundance in the surrounding areas."

Herold's Bay, George

George by die See - Selfsorg

"Die strand voel lekker veilig vir kinders om te speel. "

George

Oakhurst Hotel

"Mooi dorp."

Bodorp, George

42 On Adderley

"Mooi, netjiese area."

George

51 Trafford

"Ons gaan elke jaar terug!"

George

Oakhurst Hotel

"Pragtige dorp en 'n munisipaliteit wat weet wat hul doen. Skoon en veilig. "

Denneoord, George

Bergsig Apartment

"Denneoord is 'n normale woonbuurt nie veel on te sien nie."

Loerie Park, George

Chelsea Close Woonstel

"Dit was redelik maklik om die plek te kry. Die area is baie rustig, skoon en vriendelike warm mense."

George

Villa Maria

"Pragtige dorp en mal oor George."

Bodorp, George

Antiqua Guest House

"Die omgewing is mooi, netjies en skoon, en naby al die belangrike restaurante, winkels, ens."

George

Room on Trafford

"My gunsteling-wegbreekplek. "

Herold's Bay, George

The Herolds Bay 609

"Heroldsbaai was verrassend mooi! "

Page
Page 36 - Showing 1051 to 1080