Verified Reviews
Germiston
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Germiston
Rated 3.9 out of 5 based on 16 reviews.
"Daar is baie winkels en banke naby, dit was baie naby die atletiek stadium sowel as die kinders se hotel waar hulle tuis gegaan het. Sal enige een aanraai om daar te bly. Ons het baie veilig gevoel en die plek is toegerus met kameras ook. "
"Die Suid-Afrikaanse Lugdiens Museum was uitstekend! Dit was 'n onverwagte bonus!"
"Dit is nie te ver van al die gegons van die stad nie. Ek het die ligging baie geniet."
"Germiston self is effens vuil en deurmekaar, maar alle bestemmings is redelik naby mekaar."
"It is a good place if your business is in the surrounding areas, however, if you need to travel across town then I would not recommend it because of traffic."
"Bedford Gardens is baie sentraal geleë vir waarvoor mens dit nodig gehad het. Baie naby aan winkel-kompleks. "