Verified Reviews
Gqeberha (Port Elizabeth)
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gqeberha (Port Elizabeth)
Rated 4.4 out of 5 based on 1368 reviews.
Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)
84 on Himeville"Dis net 'n bietjie ver van die hoof toerisme deel in Somerstrand af."
"Ek het baie gehou van dit wat ek van PE self gesien het, sal PE as bestemming beslis weer besoek."
Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
Brighton Mews Guest Suites"Baie netjies en skoon. Pragtig!"
Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
Jabula Lodge"Very nice location close to the airport. Ideal for a rest after the flight before the real holiday starts."
Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)
Jessie's Place"Asemrowend - Al is daar nie 'n winkelsentrum naby nie is daar 'n baie goed toegeruste SPAR met baie vriendelike personeel."
Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
Brighton Mews Guest Suites"Stil rustige woonbuurt, uit die ergste gewoel maar naby genoeg aan restaurante, besighede en see sou jy daarna voel."
Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)
Jessie's Place"Ek gaan beslis weer daar bly, goed geleë vir besigheid. Uit die gewoel van die stad maar tog naby genoeg."
Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth)
The Olde House"Was vir te kort tydjie daar maar het wel gesoek na 'n goeie restaurant in die omgewing van die gastehuis en het in Walmer opgeland daardie aand."
"Ek het dit baie geniet om in Port Elizabeth in die malls rond te loop. Ek het die vlooimark by Kings Beach geniet, asook die Marine Drive, en die strande. Kragga Kamma was ook die besoek werd."
Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth)
Framesby Guesthouse"It is superb especially if you plan to save on accommodation. Very far from the crowd of being in the centre of town and seaside. There are interesting malls close by like Bay West Mall and Sunridge Mall. It is really lovely to be at Framesbay and the owners are so kind and friendly."
"Port Elizabeth is 'n uitstekende toeriste bestemming. Die weer is wel iets wat ingedagte gehou moet word vir buitemuurse-aktiwiteite. "
Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
- Do not use"Somerstrand is 'n wonderlike toeristebestemming en sal dit besis weer in die toekoms besoek."
Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)
17 on 5th Avenue Walmer Guesthouse"Ek hou van Walmer omdat daar baie klein eetplekkies, koffieplekke en klein besighede is, sowel as die groot Mall. Dis 'n goeie area om in te ontspan en dit is naby genoeg aan die see en ander ontspanningsplekke."
Cannonville, Gqeberha (Port Elizabeth)
The Nightjar"Goed geleë. Die Sondagsriviersmond en die Dias-kruis by Boknesstrand was hoogtepunte. Die padstal Tam'Jazi op pad Alexandria toe kan aanbeveel word."
Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)
Believe Inn"Vir 'n gesinsvakansie sal ons dit ongetwyfeld aanbeveel."
Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)
Believe Inn"'n Pragtige rustige dorpie by die see, met 'n winkel sodat jy die stad kan vergeet."
Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
Jenvey House Selfcatering Apartments"Prima accomodatie, dicht bij Addo Elephant en Port Elizabeth waar je als toerist mooie dingen kunt zien en beleven."
Despatch, Gqeberha (Port Elizabeth)
Buttons Won"Kon nie veel in omgewing besoek nie as gevolg van die aard van ons besoek. Sal volgende keer daarna kyk."