Verified Reviews
Gqeberha (Port Elizabeth)
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gqeberha (Port Elizabeth)
Rated 4.4 out of 5 based on 1368 reviews.
"Die restaurante op die lughawe is nie baie nice nie. Ek beveel aan dat middag- en aandetes van ander restaurante bestel word."
"Windy weather-wise but beautiful beaches, a variety of restaurants, lots to do and see for young and old."
"The CBD is not a very good picture to show tourist, because the heritage site old buildings are not in good shape and it is dirty. The beaches and surrounding areas was dirty, strewn with litter where people was using it the previous day. I was born in PE and this is not the same place as previously. It is shocking!"
"It was very humid, not pleasant driving around due to the potholes and dirt."
"Ons bly altyd lekker in Gqeberha. Die vriendelikste stad in RSA. Lekker eetplekke in Stanley straat, Richmondhill. Walmer is 'n upmarket sake hub, mense draf langs die sliwerskoon strandfront by Summerstrand. Die Universiteit groei en gaan vorentoe."
"As jy weet waar om te gaan is dit lieflik. Die wilde kant se strande is die beste bewaarde geheim."
"Soos genoem, het ek eintlik maar net oornag, en familie besoek. So kan nie regtig kommentaar lewer uit n toeriste-oogpunt nie. Op die oog af 'n paar hoogtepunte afgewissel met 'n hele paar laagtepunte. Het wel 'n paar goeie eetplekke besoek."
"Ek ken PE goed want ek het daar groot geword. Mense wat in PE vakansie wil hou sal 'n lekker tyd hê. Hul moet egter die onveilige areas vermy. Dit is maar so in alle dele van Suid Afrika. Die wind waai en dis lekker. Die mense is regtig vriendelik en oophartig. So asof hulle almal van die platteland oorspronklik afkom."