Verified Reviews
Graaff-Reinet
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Graaff-Reinet
Rated 4.5 out of 5 based on 1833 reviews.
"Graaff-Reinet is 'n mooi, klein plattelandse dorpie, wat ideaal geleë is, om die Kamdebo Nasionale Park, sowel as die Vallei van Verlatenheid te besoek! Die aanbied van die 5 km parkrun elke Saterdag op die Mountain Drive is beslis 'n aanwins vir Graaff-Reinet."
"Pragtige dorpie met 'n verskeidenheid van baie mooi gastehuise en eetplekkies. Hello You is ons gunsteling vir ontbyt, middag- en aandetes. Net buite die dorp is Vallei van Verlatenheid wat beslis 'n besoek werd is."
"'n Pragtige Karoodorp met die mooiste geskiedkundige geboue en huise. 'n Belewenis duisend!"
"Definitely a winner. We will be back again and also will highly recommended De Oude Wes to anyone who asks. Perfect, perfect, perfect."
"As jy Graaff-Reinet ingang is daar 'n baie oulike restuarantjie met die naam Pioneers restaurant, hulle kos is baie bekostigbaar en baie heerlik."
"The dorpie is quiet and seems safe, however, there aren't any activities or amenities to keep visitors busy and entertained. The dorpie is old and some areas seemed a little poorish."
"Lovely town with nice shops and restaurants. The Valley of Desolation is worth a visit."
"Graaff-Reinet is een van die pragtigste dorpies met die mooiste ou huise. Jy word omring met die mooiste natuurskoon."
"Graaff-Reinet is 'n lieflike plek om te oornag, dit is wel hartseer dat daar nie tans baie restaurante is wat saans oop was nie. 'n Besoek aan die Vallei Van Verlatenheid is 'n moet! Gaan stap gerus met jou gesin in die pragtige, boomryke strate!"