Verified Reviews
Great Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Great Karoo
Rated 4.3 out of 5 based on 3446 reviews.
"Soveel onbekende geskiedkundige besienswaardighede. As dit meer uitgelig word, sal meer mense dalk langer as 1 aand oorslaap."
"Die dorpie is verwaarloos, het baie geskiedenis, maar sal dit nie besoek nie. Die omgewing buite die dorp is pragtig."
"Beaufort West is a good destination for us as a halfway destination to Cape Town. Most of the town is clean and there are some good establishments to stay at."
"Pragtige dorpie met baie potensiaal. Groter advertensieborde vir Prins Albert Olives en Weltevrede Vye Plaas moet in die dorp opgesit word. Min eetplekke beskikbaar."
"Die ongelooflike aantal verkeer en trokke deur die dorp was verbasend en ietwat steurend. Beaufort as bestemming is egter die moeite werd en ek sal aanbeveel dat reisigers die moeite doen om by oom Piet Chops se slaghuis te stop en die beste gepryste Karoo-lam en wors vir die kole aan te skaf, deur die Chris Barnard Museum loop en definitief 'n besoek aan die Karoo Nasionale Park meemaak."