Verified Reviews
Green Point
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Green Point
Rated 4.6 out of 5 based on 112 reviews.
"Heerlike area vir stap met 'n wonderlike uitsig. Dis naby die Waterfront en vele bestemmings in Kaapstad."
"Pragtige toeristebestemming. Internasionale en eklektiese gevoel. Goeie basis om die Kaap met al sy besienswaardighede te verken."
"Dis 'n baie lekke bestemming. Dit gons van energie, maar ook nie te besig nie. "
"Groenpunt is baie mooi en sal hom graag op 'n ander tyd weer besoek. Daar is baie te doen en genoeg eetplekke."
"Vir ons wat graag stap, was alles bereikbaar en ook om te gaan stap naby die see. Veilig gevoel."
"Naby aan die Waterfront en ander restaurante. Het lekker gebly daar!"
"Heerlike restaurante en naby alles. Giovanni's is 'n moet vir vroeë koffie en 'n croissant."
"Ek is mal oor die buzz. Naby aan alles, maar voel soos 'n dorpie op sy eie. Baie lekker stapplekke."
"Groenpunt is baie sentraal en daarom moet jy voorbereid wees vir baie druk verkeer."