Verified Reviews
Hartbeespoort
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hartbeespoort
Rated 4.5 out of 5 based on 1092 reviews.
"Die paaie kan aandag kry. Daar is baie om te doen in die omgewing."
"Heerlike plek vir ’n naweekwegbreek of vakansies. Baie te doen, te sien en eetplekkies."
"Hartbeespoort is 'n baie mooi plek met baie vriendelike mense. Al wat my net pla, maar ons almal praat oor dit, is die jasinte wat die dam oorvat en ek dink dit het 'n groot effek op die toerisme van Hartbeespoort. Verder is harties 'n baie mooi plek en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel."
"Die golfbane wat ons gespeel het, is van die hoogste gehalte - Sandy Lane en Magalies Park. Die onderskeie personeel het baie mooi na ons omgesien. Veral Bra Jack by Magalies Park."
"Loads to do, even in the rain. Barbados Restaurant is a definite, such a good vibe, food excellent. Van Dyk Cheetah sanctuary - we did not have a booking but was accommodated. The views are also amazing. The bonus part is that it is only 1 hour from JHB - will be returning soon."
"Lekker vir 'n vinnige wegbreek, baie om te doen en heerlike restaurante."
"Harties het 'n groot verskeidenheid van dinge om te doen, sommige pryse is dalk bietjie hoog vir gewone landsburgers."
"Kabelkar teen die berg op was pret en bekostigbaar. Die kos bo was beslis die moeite werd. Jasmyn windpompmark het produkte van goedkoop- en goeie gehalte."
"It's a lovely place, unfortunately if you're there for the whole week and plan to do certain activities, never plan anything for Monday and Tuesday - certain restaurants are closed to on these days. "
"What a wonderful place. I love it and it made me want to have all events there. Birthdays, bridal showers, friendship as well as love. Thanks for the great service and a nice place."
"Hartbeespoort is 'n briljante bestemming en ek voel altyd baie bevoorreg om met my gesin daar te kan kom kuier."
"Die plifante by Elephant Sanctuary was 'n onvergeetlike en lekker ervaring."