Verified Reviews
Heidelberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Heidelberg
Rated 4.2 out of 5 based on 117 reviews.
"Vriendelike en hartlike dorp. Het voorreg gehad om pragtige klipkerk van binne en buite te besigtig, en so ook die NHKA-Heidelberggemeente. Te midde van voorbereidings vir basaar is ons deur die geskiedenis van gemeente gelei en kon ons mooi foto's neem. Ons het heerlik gestap in Suikerbosrand natuurreservaat. Pragtige uitsig."
"Vir seker 'n besoek werd. Pragtige, historiese geboue en ryke geskiedenis. Verwys na Heidelberg Heritage Association vir die heritage-roete."
"Die indiese restaurant was ‘n verassing met die gebou self uit ‘n lang verlede era en die voedsek eg indies tradisioneel. Smaaklik voorberei en vriendelije diens daarby."
"It’s only for staying over when you have a long way to travel. The town looks tired and run down. "
"Google things to do en jy is verstom oor die min om te doen/sien. Daar is egter die Erfenis Museum met heerlike bier en 'n eetplek; Die Klipkerk - woon sommer die Sondagdiens by in jou kortbroek want hulle is baie gasvry; besoek van die vele historiese geboue; die karwag by die kerk het ons ingelig! "