Verified Reviews
Heidelberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Heidelberg
Rated 4.2 out of 5 based on 117 reviews.
"Ek was verbaas om so mooi dorpie te sien, my eerste keer, en is regtig 'n pragtige plek. Sal beslis weer gaan besoek."
"Nooit besef Heidelberg het so 'n ryk geskiedenis nie. Heerlike kuierplekkies soos Sweatpea and Maple, asook Goud en Diamante."
"Heidelberg is gerieflik naby Pretoria met baie geskiedenis. Wanneer ek weer na Heidelberg toe gaan, sal ek beslis weer by Heidelberg Kloof tuis gaan."
"Heerlike gekuier en gekoop by Diamante en Goud. Hoor die plek is in die mark, jammer daaroor, want dit is regtig 'n baie spesiale plek. "
"Ek het net bietjie gesukkel om die plek te kry. Die aanwysings borde is nie so verbruikersvriendelik nie."
"Diamante en Goud Koffiewinkel was my gunstelling plekkie wat ek besoek het. Pragtige winkel en lekker koffie! Die nuwe Mall is pragtig! Ek was verbaas oor hoe lekker dit is in Hedelberg!"
"Pragtige dorp en mooi omgewing. Daar is wel baie om te sien en 'n besoek werd. "
"Dit is maar 'n eensydige antwoord, want ons het terug gekeer na Heidelberg as ons tuiste na drie jaar in die buiteland. Die dorpie is waarlik 'n klein juweel nie te ver van die stad nie. Spandeer gerus tyd om meer van die dorp se geskiedenis te leer."