Verified Reviews
Hekpoort
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hekpoort
Rated 4.3 out of 5 based on 56 reviews.
"If you need peace and quietness, Ekukhuleni is a place to be plus the prices are very reasonable."
"Hekpoort is situated in the middle between Magaliesburg and Cradle of Humankind, thus a lot of sightseeing is guaranteed with a lot of driving around."
"Die vrieskas kan dalk vervang word of reggemaak word. Dit werk nie so goed nie."
"Dis so naby aan baie aktiwiteite en ook Hartbeespoortdam. Baie restaurante in die omgewing. Kinders kan kaskar ry, perdry, swem."
"Vir 'n rustige wegbreek uit die stad is die ideaal. Mens kan afskakel en net ontspan."
"Baie van die "ou" bekende plekke om Hekpoort nie meer van dieselfde gehalte as 5 jaar terug nie. Magaliesburg se klein winkeltjies, Goblin Cove, ens. is nie meer die moeite werd om te besoek nie. Beslis nie vir die mense wat van opwinding, ens. hou nie (behalwe vir perdry, motorfiets ens). Grondpaaie kort baie onderhoudswerk."
"Daar is baie deftige eetplekke en lodges, maar nie regtig veel meer as dit nie. Black Horse brewery is 'n pragtige plek om by te gaan eet."
"Ek was verbaas om te sien hoe naby dit eintlik is aan Magaliesburg, en hoe rustig dit daar is. Ek sal beslis weer gaan."
"As jy die tyd het, gaan loer rond! Hierdie is 'n uiters interessante plekkie! "
"If you want to be away from the hustle and bustle of Joburg life, this is the place to be. "
"Hekpoort is 'n kort afstand van Hartebeespoort en ons dae was gevul met onder andere 'n besoek aan die Sterkfonteingrotte, Die Wieg van die Mensdom, kaasfabriek, kabelkar rit en selfs 'n roomysfabriek om maar 'n paar te noem."
"Strawberry Farm spa packages are great value. Die ou Pastorie a lovely spot for breakfast or lunch. "