Verified Reviews
Hemel-en-Aarde Valley
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hemel-en-Aarde Valley
Rated 4.8 out of 5 based on 38 reviews.
"Lovely area to spend time in, beautiful wine farms and great wine tasting. We had lunch at the Plaaskombius, the food was good but service incredibly slow."
"Ek was aangenaam verras met wat Hemel-en-Aarde vir die toeris aanbied. Ons het die wonderlikste wyne geproe, ongelooflike gasvryheid geniet en die spyskaarte was nog 'n baie aangename verrassing. Ons sal moet terugkeer om meer van die plase te verken. Hier moet 'n mens jou tyd neem en nie haastig wees nie. Ons beplan alreeds om na die hierdie stukkie hemel terug te keer en om dit verder te verken."
"Definitief eerder hemel op aarde! Pragtige deel van ons land, veral as jy rus en vrede soek. Daar is ook heelwat wynplase in die area om te verken."
"Die natuurskoon is asemrowend! Alles is gerieflik geleë. Vir seker 'n plek om weer te besoek!"
"More valley than village. We chose the Hop on Hop off wine guys who gladly fetched us from Bouchard 'n Findlayson parking lot, just down the road from our cottage. "
"Net die forel visvang was sleg. Niks gevang in die 4 dae, maar dit was by Sumaridge se dam."