Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 2247 reviews.
"Mooiste plek wat ek nog gesien het. Awesome vibe - het lekker geloop en alles bekyk en sal definitief volgende keer stapskoene inpak!"
"Hermanus is 'n vakansiedorp van wêreldgehalte. Pragtige see-uitsigte, baie om te besigtig en geniet."
"Mal oor Hermanus! Dit was ons eerste keer daar, maar sal vir seker weer soontoe gaan."
"Ek het daar groot geword so dit was lekker om terug in my hometown te wees. See is pragtig, mense is vriendelik en ligging is maklik."
"Baie om na te gaan kyk in en om Hermanus. Sentraal geleë, vir lekker rond ry. Heerlike restaurante om by te gaan eet."
"Baie vriendelike personeel by besighede en genoegsame voorsorg mbt Covid word getref. Heerlike staproetes."
"There's a new mall close by to the venue, so shopping is easy. There's always a lot to do in Hermanus. Scuba diving with Neptune Divers was really special."
"Hermanus en Onrus sluit feitlik by mekaar aan en is 'n toeristeparadys met baie besienswaardighede en doendinge. Hier kan 'n mens nooit verveeld wees nie!"
"Hermanus is 'n wêreld op sy eie. Die ou geboue voer jou terug in tyd en die restaurante na verskillende lande. Die see is 'n magneet wat die gedruis van die lewe uit trek, om terug te keer na die realiteit gee nuwe krag."
"Hermanus is a great place. They have nice restaurants, and the view of the place is perfect for pictures."
"Hermanus bied die see, berge en natuur aan. Daar is baie dinge om te besigtig. 'n Ideal vakansiedorp."