Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 2247 reviews.
"Hermanus is die skoonste dorp in die Wes-Kaap. Die sypaadjies en strate is so mooi netjies en jy sien nêrens 'n papier rondlê nie. Die argitektuur in die dorp is so fyn beplan dat al die geboue, oud en nuut, dieselfde storie vertel. Die ou geboue word gerestoureer met smaak en die nuwe wandelstraat gaan ongelooflik wees om deur te stap. Hulle is tans besig met die opgradering van die plaveisel. Welgedaan, Hermanus Munisipaliteit!"
"Lieflike area vir ontspanning met baie staproetes, strande, restaurante en interessante winkels om te besoek."
"Oulike dorpie met baie winkeltjies en dingetjies. Dis mooi skoon daar en interessante restaurante. Mens het nie nodig om self kos te maak as jy daar kuier nie. O ja, en tot verbasing is die mense op die strate ook eerlik. Ons het dit geniet."
"We love Hermanus. There are so many activities to do and most places are dog friendly so our mini schnauzers can join us at the markets, restaurants and wonderful hikes and walks. You can't go wrong with this as your destination!"
"We have going on holiday in Hermanus many times over the past 15 years and there is something very special about the place. Can't wait to go there for our next break."