Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 2247 reviews.
"Lekker sentraal en met die nuwe mall so naby hoef mens nie eens ver te ry vir jou daaglikse inkopies nie."
"Ons besoek Hermanus vir baie jare al eenkeer per jaar en sal dit weer doen solank as wat ons kan."
"Sandbaai, Onrusbaai, eintlik die hele strand gebied is puik. Die restaurant by Stanford is 'n moet."
"Nice, quiet residential town in quick driving distance of Hermanus. There is a informal settlement nearby that gives one concern about security, but the hotel has very good security. We had a lovely relaxing time in this beautiful spot."
"Rustigheid van 'n klein dorpie, maar naby genoeg aan die geriewe en voordele wat Hermanus bied."
"Beautiful area, beach was close and close to everything I wanted to do. Overall, I love the area."
"Ons dink Sandbaai is fantasties, want dit is stil en rustig, maar naby alles wat jy nodig het. Dit is altyd lekker om daar tot rus te kom na 'n lang dag in Hermanus, waar dit altyd 'n geroesemoes is."
"Hermanus die beste vakansiebestemming. Soveel om te doen. Heerlik, prettig, kunstig en die restaurante is ongelooflik. Dit is vir my een van my top 5 vakansies in die wêreld."
"Nie so gelukkig met eetplekke rondom die hotelle nie, want nie almal wil oorprys word nie en die toeriste kan wiskunde doen. Byvoorbeeld: dieselfde kettingrestaurant in die Kaap is 75% goedkoper. "