Verified Reviews
Hersham
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hersham
Rated 4.6 out of 5 based on 11 reviews.
"Die mooiste, skoonste, goed versorgde dorpie wat ek al gesien het. Ek is verlief op die area. Lekker naby Hartenbos en Mosselbaai. "
"Het ongelukkig nie tyd gehad om te eksploreer nie. Dit is 'n sentrale Suid-Kaap bestemming tussen George en Mosselbaai en vanselfsprekend 'n baie mooi omgewing met 'n groot verskeidenheid toeriste-aantreklikhede. "
"Ken die area goed en Glentana het 'n wonderlike strand. Naby Groot Brakrivier en wonderlike plekkies en restaurante om te besoek. "
"Die oulikste dorpie met baie vriendelike mense. Area en strande is skoon, daar lê nerens enige rommel rond nie. Sea Gypsey en Kaai 4 Braai is plekkies wat definitief deel van jou vakansie planne moet uitmaak! Uitstekende diens gekry en die kos was uit die boonste rakke!"