Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3963 reviews.
"Neem sorg as jy in die aand ry, baie slaggate wat nie gesien kan word nie weens straatligte wat buitewerking is."
"Margate het sy glans verloor. Sal baie eerder in een van die omliggende dorpies tuisgaan. Ons het in Margate gewoon, maar het die heeltyd gery na restaurante en besoekplekke buite Margate."
"Ons is mal oor Uvongo. Nooit probleme daar nie. Net die mense wat goed verkoop wat op die strand kom skimp vir drinkgoed, maar dis oral waar mens kom wat mense vra vir geld of kos."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Poolside Guest House"Friendly people, close to all malls, beaches, etc."
"It's always a great relaxation destination, hence our yearly visit. We love it there."
"Not that keen on Margate, but Ramsgate and Uvongo are virtually right on your doorstep."
"Mooi strand, nie hondevriendelik nie. Sunwich Port meer geskik vir honde. Hibberdene het alles wat jy nodig het. The Jolly Roger op hoofstrand, hondevriendelik en maak lekker kos."
"Kon glad nie van die hoofstrand gebruik maak nie. Was gesluit vir swem, geen redes is aangevoer nie. Het na Uvongo gery om van die strand gebruik te maak."