Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3961 reviews.
"Baie sentraal geleë en tog is die strandjie klein genoeg dat daar nie groot massas mense is wat mekaar vertrap nie."
Lawrence Rocks, Hibiscus Coast
Ocean Echo 2"Strande was vol gebreekte glas, ons een seun het in 'n glasstuk getrap en sy haak oopgesny. "
"Dit is een van die mooiste strande waarby ek al was in die laaste 30 jaar en ek was al by baie verskillende strande oor die jare. Al die winkels wat jy nodig het is loopafstand."
"Margate is nog steeds 'n top-bestemming. Baie Afrikaans. Vriendelik en gasvry. Go-karts en restaurant was ook heerlik. Het die kort vakansie baie geniet. "
"Baie van die winkels en toeriste-aantreklikhede het toegemaak in Margate self, maar gelukkig is daar baie om te doen as jy bereid is om bietjie te ry."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
The Beach Cottage"Ons was baie verbaas om te sien dat dit glad nie so besig was oor Desember en daar was altyd plek vir ons om te sit. "
"Dis 'n besige strand met 'n mooi lagoon, swembad en rockpool. Baie vir kinders om te doen. Lekker winkels en restaurante."
"Ons was oor Kersfees daar en die strand was aangenaam, glad nie so besig soos wat mens verwag nie. Strande is skoon en netjies. "
Margate North Beach, Hibiscus Coast
Sie-Esta no 5"Beste strand waar ons nog was oor 'n Desember-vakansie."
"Dis 'n fantastiese strand. Pragtig skoon. Lewensredders en polisie doen uitstekende werk. "
St Michael's-on-Sea, Hibiscus Coast
Villa Cordoba 1"It's a little bit far from the beach, but it was very nice."
"Dit is 'n wonderlike strand, baie veilig vir groot en klein met die lewensredders en die strand is skoon en netjies. "