Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3961 reviews.
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Cicada 15"Baie lekker daar gekuier. Die strand was nie te besig nie en 'n besoek aan die Blue Lagoon Restaurant en die The Waffle House is 'n moet!"
"Lekker stil strand. Perfek vir mense met kinders of mense wat 'n rustige wegbreek wil geniet."
"Toeganklik en naby aan al die strande en besighede, hoef nie ver te gaan om by die winkels te wees nie, als binne loopafstand."
"Klein karretjies gaan sukkel op die paaie en wees voorbereid vir 'n entjie se ry as jy 'n stadsjapie is wat gewoond is aan inkopiesentrums op elke hoek is. Ordentlike winkels is ver en wyd versprei. Daar is baie, nabye, stapvriendelike strande loopafstand."
Margate North Beach, Hibiscus Coast
Margate Santana Holiday Flat 1005"Ek sou dink dat daar dalk meer toeriste-besienswaardighede, soos strand-aktiwiteite, volleyball, musiek, strand-winkeltjies, selfs 'n hoë stranddek met sambrele en tafeltjies kan wees. Persoonlik dink ek die strand het meer potensiaal as die suidelike strand (hoofstrand) a.g.v. die tekort aan rotse en die ligging, alhoewel parkering dalk 'n probleem mag wees."
"We really enjoyed the rocky beach and also found other things to do in reasonable distances. Crocworld, Mac Bananas, The Red Desert, The Pont and Wild Coast Casino."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Ramsgate Palms Unit K"Baie goed en baie goeie aktiwiteite, met die trapbootjies en die restaurante wat baie goed geprys is en dit was absoluut aangenaam. "