Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3961 reviews.
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
4 Milton Lane"Ander geskenk-opsies as die wat deur plaaslikes op strand verkoop word. 20 mense met selfde goed. Geen winkels met geskenk opsies nie, moet Margate toe ry daarvoor."
"Sea Park is sentraal, naby genoeg aan Port Shepstone vir inkopies, maar ook nie so naby dat die besige dorp lastig is nie. Is ook naby genoeg aan South Gate Mall en Shelly Centre vir 'n heerlike uitstappie."
"In die middel, 5 km van Margate en Shelly Centre en is ook baie naby letterlik die beste."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Mimi's Retreat"Mense in die dorp is vreeslik behulpsaam en vriendelik."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Providence 40"Na 12 jaar se gereeld besoek, bly Ramsgate vir my nommer 1."
Lawrence Rocks, Hibiscus Coast
Villa Siesta Flat No.4"We will be back soon. We love everything about the place."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
3 La Mauritia"Baie, baie lekker area. Kinders het dit baie geniet. Alles baie sentraal. "
"Ons het die plaaslike bar en andere restaurante se etes van baie goeie kwaliteit gevind. Ek beveel dit aan om in te val by die Dolphin Bar vir heerlike vars voorbereide etes, asook die Glenmore Restaurant het ons heerlik verras met die kwaliteit wat hulle bedien. "
"Die hele Trafalgar-omgewing se natuurskoon is pragtig. Werklikwaar aan te bevele vir beide bosliefhebbers asook seeliefhebbers."