Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3961 reviews.
"Daar is 'n baie lekker strand, die enigste probleem is dat daar nie lewensredders is nie. Sea Park is ook baie na aan Hibberdene en Port Shepstone."
"Pragtig tropies, die strand is mooi skoon en veilig, maar die mooi omgewing word versuur deur die strooi van vullis langs die strate en die paaie kort aandag."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Villa Cara Mia"Fantastiese vakansie atmosfeer. Vriendelike dienste."
"Vir almal. Die een wat nog nie daar gaan vakansie hou het nie, was nog nie met vakansie nie."
"Uvongo was incredible. We enjoyed the activities present and also how convenient restaurants were available. There were multiple stores near. Only issue was unreported road blocks in order to enter the establishment."
"Privaat en naby aan strand. Goeie gesinsplek of selfs saam met vriende wat deel. Vrystaat is ver om te ry en dit was absoluut die moeite werd."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Eden 1"Baie lekker strand, baie skoon strand en branders. Water turquoise kleur wat dit maklik maak om te sien wat in die water aangaan. "
"Netjies, skoon en veilig, bly net weg op vakansiedae, dan raak dit heeltemal onveilig en overcrowded."
"Daar is niks vir jonger kinders om te doen, jy moet Wild Coast Sun toe ry om iets te kan doen."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Mare Vista 8"Ek het nog altyd van Ramsgate gehou, maar in Desember was die aaklig. Dit was 'n vertrapping en om nie eers te se hoe die strate gelyk het van die dronk mense wat op die sypaadjies gelê het nie. Dit was 'n ramp na oujaarsaand. "
St Michael's-on-Sea, Hibiscus Coast
Gough Heights 6"Die strand en omgewing was vreeslik bemors met vullis en glasstukke na die nuwe jaar vieringe en het definitiewe gevaar ingehou om te besoek."
"Clean. Private. Sophisticated. Laid back. Beautiful, absolutely beautiful. Friendly. Gorgeous. Safe. "