Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3963 reviews.
Margate North Beach, Hibiscus Coast
Ithaca Studio Apartments"Netjies, kinders het lekker baljaar en kastele gebou."
Lawrence Rocks, Hibiscus Coast
Whale Rock 32"Die area verdien nie Whale Rock nie. Daar is geen ander aktiwiteite om te doen behalwe swem, visvang, stap en uiteet. Vir ander aktiwiteite moet daar na ander dorpe gery word."
"Shelly Beach is so rustige en vriendelike omgewing. Die strand is rustig en heerlik om 'n dag te spandeer. "
St Michael's-on-Sea, Hibiscus Coast
Gough Heights 7"Partytjies in die strand se parkeerarea van die plaaslike bevolking wat in massas met taxibussies aangery word en wat dan tot laat in die nag (of selfs regdeur) met groot lawaai aanhou en wat die terrein ernstig bemors is ook 'n probleem. Die area word selfs as 'n publieke toilet gebruik."
"Ek was nog altyd 'n baie gelukkige besoeker aan Uvongo, maar was met hierdie besoek teleurgestel dat my spaarwiel van my Fortuner gesteel is in die strand se parkeerarea, met karwagte! Dit het my glad nie gerustelling gegee terwyl ons op die strand was nie. Ook teleurgesteld dat die hoofstrand weereens toe was met ons aankoms as gevolg van rioolbesoedeling. Dis een van die mooiste strande, hoekom word hierdie nie beter beheer nie? Ons was almal laas jaar dodelik siek met 'n maagvirus as gevolg van die besoedelde strandmeer. Dit sit 'n mens af om te bly terugkom."
"Die polisie-teenwoordigheid was fenomenaal. Hulle behoort rêrig 'n klop op die skouer te kry."
Lawrence Rocks, Hibiscus Coast
Margate Beach Accommodation"Die hoofstrand in Margate is bietjie vuil."
"The word from the locals and from other friends is that they will not use Uvongo's beach as loads of people have fallen sick from swimming there. It's sad as we had to go to other beaches."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Hubbly Bubbly"Loved the beach fireworks on New Year's Eve! Generally clean beaches and a good variety to choose from."