Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3963 reviews.
"Ons sal definitief volgende keer 'n plekkie tussen Margate en Ramsgate soek. Uvongo se strand was vir 'n paar dae gesluit en ons moes 'n ander swemstrand gaan soek."
"Mal oor Margate. Dis so mooi groen en die mooiste natuur. Ek sal enige tyd na Margate verhuis."
"Die dorpie is besig en goed versorg. Kan die Shelly Beach Centre aanbeveel sowel as die South Coast Mall. Die klein strandjies is skoon."
Margate North Beach, Hibiscus Coast
Ocean Breeze No. 3"The beach is great and pleasant. We only used the northern beach."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Mare Vista 13"Dit is definitief nie meer blouvlagstatus nie. Dit was nie moontlik om in die lagoon te swem nie as gevolg van die riool. Die hele suidkus voel asof dit bietjie agteruit gegaan het. "
Margate North Beach, Hibiscus Coast
Ithaca Studio Apartments"Very nice, not full as the Durban central beaches, especially during the festive season."
"Dit is ideaal as mens soek vir 'n absolute wegbreek van die stad, of op soek is na 'n weggeleë, rustige gebied met privaatheid."
"Oslo Beach het nie 'n swemstrand as sulks nie en naaste swemstrand is of Port Shepstone of St Micheal's-on-Sea. St Micheal's-on-Sea is 'n baie lekker swemstrand. Gelukkig is als baie naby, binne 'n 10 km radius en is daarom nie 'n groot negatief nie."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Alford House"Lekker strand; daar is net heeltemal te min parkering. Groot probleem daar met Waffle House en dit is gevaarlik om oor die pad te stap. Die verkeer is erg daar."
"Manaba was an absolutely stunning destination and stunning beach. Will definitely be going back there."
Lawrence Rocks, Hibiscus Coast
Ocean Echo 12"The tidal pool situated nearby is a no-go swim area from pollution."
"Leisure Baai is 'n pragtige plek vir natuurliefhebbers. Dit voel ongerep en pragtig tropies bebos. Alhoewel daar nie winkels en restaurante in Leisure Baai self is nie, is daar baie om te sien en doen in die nabye omgewing. Gaan kry gerus 'n toeriste tydskrif vir die omgewing om seker te maak julle mis niks nie."
"Woodgrange is great for a beach getaway, close to the swimming beach in Hibberdene and good fishing. There is a Spar and a PnP (small one) nearby, and one or two restaurants/coffee shops."
Margate North Beach, Hibiscus Coast
Ithaca Studio Apartments"Fantastiese strand! Netjies met uitstekende sekuriteit en vriendelike personeel. Die lewensredders op hierdie strand is absoluut fantasties! Ek was saam met 'n 10- en 'n 9-jarige baie woelige kinders en was glad nie bekommerd oor hul veiligheid met hierdie professionele mense aan diens nie! Sekerlik die beste wat ek ooit in aksie gesien het!"
"Ons gaan elke tweede jaar Uvongo toe en is vir ons die lekkerste plek. Sal weer gaan. Baie lekker!"
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Mare Vista 13"Ramsgate het al baie agteruit gegaan, meeste besighede lyk verwaarloos. Die Wildekus is net nie meer dieselfde nie. Verseker die laaste keer wat ons soontoe sal gaan."