Verified Reviews
Highlands Meander
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander
Rated 4.5 out of 5 based on 1509 reviews.
"Daar is definitief 'n te kort aan ordentlike super markte soos 'n Spar of 'n klein Pick 'n Pay wat ordentlike vleispakkies verpak en verkoop. Ons moes terugry Belfast toe om vleis te koop by 'n Spar aangesien die dorp se enigste slaghuis nie veel van keuses gehad het nie en die Supermark se vleis nie baie goed vertoon het nie. Andersins sal die dorpie definitief 5 sterre kry, so koop eerder jou eie vleis indien jy besluit jy wil oornag en braai."
Waterval Boven, Highlands Meander
Luilekker Guest House"Good, though it is far from other tourism destinations."
"Die dorp het nou minder interessante aktiwiteite en winkels as toe on laas daar was, maar die kort afstand van Pretoria maak dit steeds aantreklik vir 'n naweek wegbreek. "
"Die hoofpad deur die dorp kan met "humps" meer veiliger wees vir voetgangers."
"Interessante dorpie met baie lekker eet- en drinkplekke. Die restaurant, Mrs Simpson's, was die hoogtepunt van ons besoek aan die dorpie."
"Lekker wegbreek van die stad se gejaag, almal vriendelik, lekker winkeltjies en baie rustig!"
Kwena Valley, Highlands Meander
Klipfontein Bushcamp"Die omgewing is asemrowend. In November staan die veldblomme vol in blom en die gras en plante is so groen dit voel onwerklik. Dit is 'n droom plek vir 'n fotograaf en vir mense wat die skoonheid in die natuur waardeer."
"Valley of the rainbow is eintlik nie naby Dullstroom nie en gaste moet dalk daarop gewys word."
"Unfortunately we didn't have much time to explore the town, a great pity as it really looks like an interesting place. Next time maybe."
"Vat maar goed saam. Dullstroom is vrek duur."
"Nog altyd mal oor Dullstroom en dit bly ‘n pragtige plek om ‘n rustige naweek te spandeer. Bring altyd warm klere!"