Verified Reviews
Highlands Meander
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander
Rated 4.5 out of 5 based on 1509 reviews.
"Dullstroom het soveel om te sien en doen! Het die resturante en klein winkeltjies en mense baie geniet! Sal beslis weer na Dullstroom toe gaan. 'n Plek met karakter! "
"Dullstroom is a relaxing holiday destination."
"Dit was bietjie steurend dat baie van die winkels en restaurante toe is omdat dit nie naweek was nie. Ons het juis daar oorgebly om die toeriste winkeltjies te besoek en uit te eet. As Dullstroom net 'n bestemming vir naweke is, moet hulle dit so adverteer."
"Wild about Whisky is 'n moet met enige besoek aan Dullstroom. Daar is genoeg eetplekke om van te kies maar bespreek vroegtydig vir die aand."
"Wonderful little town just to stroll around and buy buy buy and of course enjoy the food and live music."
"Dit was die eerste keer dat ek Dullstroom besoek het. Dit was 'n aangename ervaring! Daar is soveel lieflike restaurant (van pannekoek, wafels, opregte koffiewinkels, tot kos vir die fynproewers) en die natuur rondom die dorp is baie mooi. Maak seker jul mis nie 'n whisky & chocolate tasting by Wild About Wiskey nie (duur, maar lekker). "
"We have friends from Namibia that like to visit the KNP and especially the stop at Dullstroom to visit Harrie's Pancakes."
"Dis lekker vir 'n naweekwegbreek. Harrie's Pancakes het die lekkerste tradisionele ontbyt!"
"Ek is mal oor Dullstroom, ek en my man wil daar gaan aftree. Gunsteling gunsteling."
"Naby genoeg aan Gauteng en ver genoeg om te voel jy kom weg van die stad se gejaag."