Verified Reviews
Jeffreys Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Jeffreys Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 1352 reviews.
"We love Jeffreys Bay, is our quick and lovely getaway from home."
"Jeffreys Bay never disappionts. It is always great visiting there. The beaches and the weather is great."
"Jeffreysbaai het als wat mens nodig het. Jy kan kos ens. daar koop so dit maak nie saak as iets by die huis vergete is nie. Ons het net kruideniersware daar gekoop en nie weer daar rondgeloop nie aangesien ons die dorp gereeld besoek vanaf PE."
"Baie veilige area met baie eetplekke en baie om te doen. Die strande is pragtig en skoon."
"Ons sal altyd ons wegbrekies na Jeffreysbaai neem. Altyd 'n mooi plek om na te gaan."
"Probleem is die taxi-dienste is 'n bietjie te klein daar met 2 karre en as jy op die 'n vreemde plek is en hulle drywers is te besig kan dit 'n probleem wees. Of hulle moet verbeter of Uber moet hulle dienste begin bied in die dorp (wat klein besigheid kan dood maak). Selfs Bolt moet ook in die dorp op"jack". Baie besighede wat hulself adverteer by die toerismekamer in Jeffreysbaai bv Feather Foot Horse moet asb hul dienste op"jack" . Weet Covid het almal laat val, maar dit is tyd om weer standard op te tel, dit is my enigste kritiek."
"Love Marina Martinique area the view never gets old, especially going to feed the cats."
"Vriendelike mense, myle en myle van wit strande en ons het altyd veilig gevoel, die dorp is skoon en netjies, resturante wat ons besoek het sal ons weer sien, The Greek, Walskpper en Die Vismandjie se kos was heerlik. 10/10."
"Baie lekker. Daar is 'n skulpmuseum. Wipeout Zone-speletjie. Putt-puttbaan en Dolphin-strand."