Verified Reviews
Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Johannesburg
Rated 4.1 out of 5 based on 1399 reviews.
"There are really so much variety of things to do in Johannesburg. The Parkhurst area where we stayed have a lot of different restaurants in 4th Avenue with a lot of character."
"Baie lekker stad, met net die beste hotelle en restaurante. Ek geniet dit elke keer om die stad te besoek!"
"Ek ken Johannesburg glad nie, maar dit wat ek as bejaarde vrou ondervind het was awesome."
"'n Mens sien elke keer iets anders daar en die gastehuise is naby al die plekke waar jy wil wees."
"Nie die stad self as bestemming nie, maar wel die Wieg van die Mensdom en ons eie familiemense!"
"Brackenhurst area baie geleë area. Kan nie meer uitbrei oor Johannesburg nie. Het nie enige plekke regtig besoek nie."
"'n Wêreldstad in Suid-Afrika op die voorstoep van die beste wat Suid-Afrika en ook Afrika bied."