Successfully reported

Verified Reviews

Kaapsehoop

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kaapsehoop

Rated 4.7 out of 5 based on 347 reviews.

Kaapsehoop

Bohemian Garden Cottages

"Baie spesiale plek. Spesiale geskiedenis. Wilde perde. Goeie staproetes (kort), en 'n hansgat bobbejaan. Sal altyd teruggekeer soontoe."

Kaapsehoop

Mountain Haven Guest House

"Wonderlike, klein dorpie met pragtige natuurskoon en waterval. Een van ons gunsteling klein dorpies."

Kaapsehoop

Mountain Haven Guest House

"Absolute peace and tranquility."

Kaapsehoop

Panda's Guest Cottage

"Dit is 'n lekker wegbreek om af te skakel."

Kaapsehoop

Mountain Haven Guest House

"Hele familie was verstom oor Kaapsehoop."

Kaapsehoop

The Tower House

"Lekker naweekwegbreekplek."

Kaapsehoop

Silver Mist Guest House

"Klein dorpie, interessante mense, goeie kos, tyd staan stil. Sal weer en weer teruggaan."

Kaapsehoop

Die Erf

"Baie lekker staproetes in die omgewing, besoeke van die perde ook baie welkom."

Kaapsehoop

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"Moenie Kaapschehoop toe gaan as jy Dullstroom of Clarens verwag nie. Dis klein en privaat sonder horde winkels en eet- of drinkplekke. Bohemian Groove is 'n wonderlikke eetplek en Salvador se drankies is baie goed geprys. Gaan Kaapschehoop toe met 'n dik boek, stapstewels en baie rooiwyn."

Kaapsehoop

Caelum Cottage II

"Die waterval was 'n hoogtepunt."

Kaapsehoop

Green Venus Guest House

"Pragtig dorpie. Verseker 'n plek om te besoek. Sal graag meer as een aand wou bly."

Kaapsehoop

Caelum Kothuis I

"Baie oulike dorp met interessante geskiedenis. Sal weer wil besoek."

Kaapsehoop

Bohemian Garden Cottages

"Duur vir gewone ZA reisigers."

Kaapsehoop

Angels Mist Guest House

"Gesellige dorpie."

Kaapsehoop

Green Venus Guest House

"Pragtige omgewing, besoek gerus."

Kaapsehoop

Angels Mist Guest House

"Kaapsehoop is pragtig en ek sal dit enige tyd aanbeveel. Maak net seker van die plek waar jy tuis gaan."

Kaapsehoop

Angels Mist Guest House

"'n Draai by die Kaapschehoop bly altyd 'n wenner."

Kaapsehoop

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"Dit is 'n stil en rustige plek. Netjies en skoon."

Kaapsehoop

Angels Mist Guest House

"Peaceful and beautiful scenery."

Kaapsehoop

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"Baie mooi dorpie, met mooi staproetes en lekker eetplekke."

Kaapsehoop

Bohemian Garden Cottages

"Die ideale wegbreek-dorp."

Kaapsehoop

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"Skilderagtig mooi. Interessante staproete en lekker eetplekke."

Kaapsehoop

Angels Mist Guest House

"Kaapsehoop was fantasties, klein dorpie met rustige atmosfeer, staproetes met mooi uitsigte, vriedelike mense en baie lekker kos."

Kaapsehoop

Panda's Guest Cottage

"Sal vir seker weer soontoe gaan!"

Kaapsehoop

Coddiwomple Cottage

"What a lovely town."

Kaapsehoop

Angels Mist Guest House

"Great stopover on your way to Kruger Park."

Kaapsehoop

Misty Hideaway

"Pragtige plek en ons het die wilde perde gesien."

Kaapsehoop

Coddiwomple Cottage

"Die restaurant in die dorp is perkfek en loopafstand van die kothuis. Baie romanties, heerlike kos en sal dit aanbeveel vir enigeen."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60