Verified Reviews
Kaapsehoop
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kaapsehoop
Rated 4.7 out of 5 based on 347 reviews.
"Pragtig wonderlik en sal weer besoek, maar ongelukkig nie weer dieselfde bestemming nie."
"Verlief op Kaapsehoop sal graag elke jaar wil teruggaan. As jy 'n staptoer wil geniet en die Waterval wil besoek is dit perfek. Die perde bly my gunsteling en natuurskoon en mense van Kaapsehoop is vriendelik en maak dit lekker om saam hul kuier."
"Love die plek. Beslis aan te beveel vir tye wanneer die gewoel van die stad te veel raak."
"Dis die beste plek as jy sielsrus, stilte en 'n tydlose wegbreek nodig het. Ek het soggens gaan hardloop daar en was glad nie bang nie, so veilig. Geen gejaag - so rustig! Sou daar wou bly."
"Most shops and restaurants are not open during the week. However, still a lovely destination."
"Just take warm clothing even in the middle of summer. I came a bit unprepared with my warm clothes. "
"Die wolkedorpie in die berge vir rustigheid, natuurskoon en vriendelike inwoners vir kuier by Salvador Restaurant. "
"Baie mooi en rustige plekkie. Het die perde en staproetes (veral die Waterval) baie geniet."
"Ek sal die plek aan almal aanbeveel. Die natuurliefhebber se droom. Ek het my tydjie daar terdeë geniet."
"Vir ons mense daar buite wat graag in die veld gaan loop en die natuur waardeer en bewonder. Hierdie is vir jou. Lekker loo roetes vir die hikers, lekker geskiedenis en stories oor die Kaapsehoop. Ongelooflike uitsig oor die laeveldvallei. Iets wat julle moet sien."