Verified Reviews
Kabeljous
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kabeljous
Rated 4.6 out of 5 based on 71 reviews.
"Heel rustige omgewing, ons was wel buite seisoen daar ,weet nie hoe bedrywig binne seisoen is nie."
"Uit die besige gedruis van Jeffreys, maar dit beteken dat jy meestal moet ry waar jy wil wees. Naby die strand vir daai stap op die strand."
"Baie rustige, mooi strand en gerieflik om die draai van al die winkels wat nodig is."
"Die area is baie rustig dit sal wonderlik wees as hulle dalk n klein supermark kan oprig vir die noodsaaklike items. Is bietjie ver om elke dag te ry."
"Ons het dit ongelukkig getref, die wind het verskriklik gewaai, maar ons sal graag weer daar gaan vakansie hou."
"Kabeljous is part of Jeffrey's Bay, which is without a doubt the safest beach in South Africa. Kabeljous is a few kilometers away from the main beach which makes it close to the action if you are interested, but away from the action if you want to rest."
"Lekker strand. Baie stil. Kan vir kilometers op die strand loop. Het dit baie geniet."
"Veilige plek vir toeriste. Almal is baie vriendelik en mens sal nie sommer daar verdwaal nie, omdat daar altyd mense is wat jou sal help"
"Kabeljous is veiligheid en reg by die see. Ideaal vir gesinne met kinders wat hou van die see en sand. Winkels en groot inkopiesentrum nie ver nie."
"Pragtige omgewing om vakansie te hou. Goeie inkopiesentrums om jou honger te stil. Mooi strande om te geniet."
"Goeie visvang, goeie ligging, veilig. Een van daardie plekke wat jy net weer en weer wil teruggaan na toe."