Verified Reviews
Karas
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karas
Rated 4.1 out of 5 based on 221 reviews.
"Beslis 'n goeie rusplekkie. Pragtig instand gehou en vriendelike diens. Aanwysings met aankoms was ook 'n bietjie onduidelik."
"Baie mooi outydse geboue. Pragtige Duitse kerk wat oop is vir besoeke. Puik eetplek genaamd Essenzeit. Portuguese Fisherman se kos ook goed, maar nie so afgerond as Essenzeit nie."
"Keetmanshoop word dikwels onderskat en net as 'n oornagplek beskou. Maar 'n mens moet 'n bietjie tyd neem, in die middestad rondloop en die interessante plekke ontdek."
"Die ideale oornagplek naby genoeg aan grenspos tussen Suid-Afrika en Namibië."
"It is a small town and one can expect very little from it. It will compare favorable with other small towns."
"Has a great Spar to top up for long travels, overall we had a great stay for a stopover and you can get anything you might have need before carrying on but for a long visit not sure there is much to do."
"Long road, but exciting. Bought some souvenirs made friends, all people are very, very friendly and the eating location at the water front was spectacular."
"Kolmanskop is a must-see! The beautiful quaint town and lovely German Architecture. Will have to go back to explore the ocean trips."
"Lüderitz is 'n moet-sien en geniet. So baie dinge om te doen met soveel geskiedenis om te ervaar."
"Grunau is 'n beliste stop vir 'n tam reisiger na 'n lang dag op die pad. Dit was heerlik om uitgerus en verfris op te staan en die 2de skof van ons reis aan te pak."
"Die Kolmanskoptoer en 'n rit rondom die baai is hoogs aan te beveel. Dorpie is karaktervol."
"Alles beskikbaar wat benodig word. Groot, nuwe winkels vir al jou aankope. Hoogstaande mediese geriewe. "